GESPREKSTEMA'S

Al hierdie gesprekstema's mag afgelaai en gedupliseer word as 'n diens aan gemeentes waar daar selgemeentes is.  Al voorwaarde is dat daar geensins aan die inhoud verander word nie.  Enige voorstel vir verandering moet asb deurgestuur word na Gemeentevreugde.

Enige donasies om die werk te finansier sal hoog op prys gestel word.

EERSTE REEKS

1.    Die Huisgesin van God
2.    Jesus, die Alfa en die Omega
3.    Christus se diens deur gesinsvriende
4.    Sout vir die aarde
5.    Lig vir die wêreld
6.    Liefde in die geloofsgesin
7.    Die Vader van die geloofsgesin
8.    Gedoop met die Heilige Gees
9.    Lewensverandering
10.  Die gebedslewe
11.  In Jesus se diens
12.  Die geloofsgesin en geld
13.  Christus word vervolg
14.  Aanbidding in die geloofsgesin
15.  Geestelike oorlog
16.  Totale verlossing