|
||
|
Redaksie Anton Louw
Kontakadresse: Telefoon en faks: 044-878 1321 Posadres:
Selfoon:
Ander kontakte: NN G Gemeente Pierre van Ryneveld NG Gemeente Brackenfel-Proteahoogte (sal nog verder aangevul word met die loop van tyd)
Wat is een van die belangrikste redes waarom 'n
selgemeente die regtig werk nie?
|
Krisis van die ou leersakke Die kerk is in 'n krisis: met die loop van die geskiedenis het dit 'n
gestalte aangeneem wat vreemd is aan die post-moderne lewensgevoel. Daarom
sal dit al minder mense se lewens raak tensy daar 'n diepgaande verandering
kom.
Die Woord sê: "As iemand die tempel van God beskadig, sal God hom straf, want die tempel van God is heilig, en die tempel is julle." 1 Korintiërs 3: 17 Gesellg word aan persone wat ingeskryf het asook moontlike belangstellendes gestuur. Indien jy dit nie wil ontvang nie, stuur asb dadelik 'n boodskap deur onderstaande skakel te druk.
Die beplanning van die kursus "Ekklesia 21 - kerkwees in die nuwe eeu" vir April 2001 is soos volg: 20 to 22 April: Ned Geref Gemeente Alexandria vir almal in die Oos-Kaap. Skakel die kerkkantoor by telefoon en faks 046 - 653 0147 of Peet Pelser by 046 - 653 0449. Queenstown: aan die einde van Januarie is 'n geslaagde Ekklesia 21-kursus in die Ned Geref Gemeente aangebied. Daar word fluks gevorder met die oorgang na 'n verhoudingskerk. Lyttelton: die jaarlikse kursus vir die suidekant van Pretoria is van 22 Februarie af gehou. Die bywoning was nie besonder goed nie - dit lyk asof die talle gemeentes wat in hierdie streek volgens die model van Gemeentevreugde werk, óf baie goed vorder óf besig is om hulself te bluf. Meyerton: daar is ook 'n Ekklesia 21-kursus in die Ned Geref Gemeente Meyertonpark aangebied aan die begin van Maart. Daar is 'n ernstige groep gelowiges wat bid en werk vir die vernuwing van die gemeente. Hulle ywer en toewyding is 'n inspirasie. Secunda: 'n geseënde kursus is van 16 tot 18 Maart vir die Secunda-omgewing aangebied in die Ned Geref Gemeente Evander-Wes. Daar was verteenwoordigers van verskillende gemeentes. Vanderbijlpark: op 19 en 20 Maart is daar 'n visiekursus vir belangstellendes aangebied in die Ned Geref Gemeente Vanderbijlpark-Oos. Daar was groot belangstelling. Kursusse met die oog op verandering
Lees meer oor ons kursusse op die webbladsy http://www.icon.co.za/~vreugde/afrikaans/kursus.html Lees oor ons poging om 'n fonds op te bou vir die subsidiëring
van alle kursusse by Projek
Aäron en Hur
Een rede waarom selgemeentes nie werk nie Wat
is die Selgemeente- of Gemeentevreugde-model?
Vorige uitgawes is te sien en ander artikels te lees by
Wil jy vir ons enige kommentaar stuur? |
|