Oupa Hendrik (links agter) as krygsgevangene in Bellary (ongeveer 1901/1902)
Die ander wat Oom Klaas kon identifiseer is:
Agter: Ds Bosshoff van Bothaville en Mynhardt Bornman
Middel: Jan Botha, Jan Els later van Excelsior, ? , Piet Theron wat later sy plaas in die
Tweeling-distrik die naam Bellary gegee het. Die ander is onbekend.