Geskryf as twee woorde: kelkie wyn, is dit net wat die dokter voorgeskryf het!
Elke persoon het eie behoeftes - party vereis privaatheid en ander soek geselskap; party wil nie eers die herbergier ontmoet nie andere verwelkom enige en alle aandag en hulp.
Herberg Kelkiewyn streef daarna om in elke gas se eie behoeftes te voorsien