Kwaliteitsbeheer
IIFT se sertifiseringskomitee in samewerking met tersiêre kwaliteitsbeheer oor die uitreiking van kwalifikasies het IIFT gevestig as leier op die gebied van gesondheid, fiksheid en sportkondisionering. Verder is IIFT verbind tot internasionaal erkende standaarde en is daar noue samewering met oorsese lande.
IIFT bied gesamentlik die bekende NSCA-CSCS-CPT-kursusse wat internasionaal geregistreer is by ISO (Internasionale Standaarde-organisasie), wat gerig is op beskerming van die publiek en standaarde wat in Amerika, China, Kanada, Australië, Nieu-Seeland, Europa, ens. gelys is.
Dit speel ook ’n belangrike rol in IIFT se kwaliteitsbestuur en beheer oor kurrikuluminhoud en die uitreiking van kwalifikasies van hoogstaande gehalte.
IIFT se samewerking met instansies wat ISO-programme en ooreenkomste met ander lande het, dui op die geloofwaardigheid van IIFT se kwalifikasies, nasionaal sowel as internasionaal