IIFT-Lidmaatskap & Voordele
IIFT-lidmaatskap bied aan lede die volgende voordele wat betref huidige ontwikkelings en navorsing wêreldwyd in fiksheid, gesondheidsoefeninge en sportafrigting en ‑ontwikkeling:
- Inligting oor nasionale en internasionale konvensies, nuusbriewe, kongresse, ens.
- Beroepsontwikkeling en spesialiseringsgeleenthede
- Afslag by konvensies, kongresse, werkswinkels en opvolgkursusse
- Toekennings van krediete (CEU’s)
- Bewyse aan lede wat verwysings aan werkgewers wil verskaf
- Lede se name word op register geplaas en deurgegee aan instansies vir moontlike werksgeleenthede
- Geleenthede vir verdere kennisuitbreiding en navorsin