Beroepsontwikkeling
Beroepsgerigte studies is ’n noodsaaklikheid. Indien die sport-en-fiksheidbedryf as beroepsrigting gekies word, moet elke voornemende studente deeglike navorsing doen. Beroepsrigtings wat gekies word, moet deurgang verleen na verdere spesialisering en na professionalisme.
IIFT bied hierdie geleenthede van studierigtings wat praktyk gerig is, met verdere studies aan tersiêre inrigtings. Krediet en module-erkennings vir verdere studies word toegestaan.
Internasionale erkenning, met studiemoontlikhede, deur die internasionale ISO-programme van NSCA-CC, USA; asook IDEA, World Fitness, US