Freddie & Debbie se website - Anika - Geboorte

Die geboorte
Datum:   19 Januarie 2005
Tyd:  15:25
Gewig:  3.320 kg
Lengte:  53 cm

Die geboorte proses was redelik lank. Die aanvanklike idee was dat Debbie normaal sou kraam, maar Anika het bietjie ongemaklik geraak en is toe m.b.v. 'n keizersnee gebore.

Wiegie Gewig Broeikas
Hier is die kaartjie wat op haar wiegie in die hospitaal was. Kort na geboorte is sy geweeg. Nadat sy geweeg is het sy 'n paar minute in die broeikas spandeer.
Anika & Debbie In Wiegie Baba en Ma
Net nadat sy gebore is het Debbie kans gekry om haar vas te hou. Na 'n paar minute in die broeikas is sy in haar hospitaal wiegie gesit. Baba en Ma is albei gesond en gelukkig na die hele proses afgehandel is.

Terug