Freddie & Debbie se website - Anika - Eerste paar dae

Die eerste paar dae

Ons het baie fotos geneem die eerste paar dae na Anika se geboorte. Hier is 'n paar van die hoogtepunte.

Rustig by pa Eet vingers Wonder
Ek is rustig in my pa se hande. Ek het vroeg-vroeg al uitgevind dat my vingers lekker smaak. Ek wens ek het geweet waaroor die mense so opgewonde is...
Vaak Ek, Ma en Pa Ek en Pa
Al die mense maak mens net vaak Op my gelukkigste by Ma...maar Pa is ook welkom. Mens slaap darem maar lekker in Pa se arms.

Terug