Die ontstaan en
betekenis van die wapen
van die familie
Swart
![]()
Die amptelike wapen van die familie Swart is op 2 Maart 1984 by die Departement van Heraldiek geregistreer. Die twee jaghorings in die skildhoof dui op die stad Hoorn vanwaar die stamvader en sy vrou gekom het.
Die akker en twee blare simboliseer die Eikestad (Stellenbosch) waar die stamvader hom gevestig het.

Die wapen van die familie
SWART
![]()