Familiefeeste
D ie Bond stel hom ten doel om die samehorigheid en belange van die familie Swart te bevorder. Trots in die SWART familienaam en die verstewiging en instandhouding van sosiale en kulturele bande onderr lede van die Bond om kontak met die nasate te behou en te bevorder, is van uiterste belang. Daarom word gereelde familiefeeste en geleenthede gereël.
VORIGE FEESTE
NASIONAAL
| 1 - 6 April 1983 | Rob Ferreira, Christiana |
| 4 - 8 April 1985 | Goudini Spa, Rawsonville |
| 12 - 15 Mei 1988 | Willem Pretorius Wildtuin, Ventersburg |
| 30 Aug - 1 Sept 1991 | Rustenburgkloof |
| 16 - 18 September 1994 | Roodeplaatdam, Pretoria |
| 11 - 13 September 1998 | ATKV, Buffelspoort |
|
KONTREI
|
|
| 15 - 16 Februarie 1986 | Struisbaai |
| 02 - 03 April 1993 | Willem Prinsloo Museum, Bronkhorstspruit |
| 23 - 25 April 1999 | Uilenkraalsmond, Gansbaai |
| 22 - 24 September 2000 | Perdryklub, George |
|
DAGFEESTE
|
|
| 3 Augustus 1985 | Pioniershuis, Silverton |
| 2 Januarie 1990 | Klipstapeling, Uilenkraalsmond |
| 24 Maart 1990 | Onthulling van gedenkteken, Uilenkraalsmond |
| 23 Maart 1996 | Swartkop lapa, Centurion |
|
UITSTALLINGS
|
|
| 24 September 1997 | Erfenisdag, African Window Museum, Pretoria |
| 24 September 1998 | Erfenisdag, Oorlogsmuseum, Johannesburg |

Die onthulling van 'n gedenkplaat by
Uilenkraalsmond
![]()